Jaarboeke

Praktykopleiding in industrie 480


 
Modulekode OPI 480
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe
Module-inhoud Praktykopleiding in die industrie: Studente moet gedurende die 4 jaar van studie, gedurende vakansietye, oor naweke en na-uurs, ‘n totaal van 480 uur praktykopleiding in die industrie doen om praktiese en bedryfsvaardighede te ontwikkel. Dit is gelykstaande aan 3 weke x 40 uur (120 uur) per jaar, volgens die vereistes soos bepaal deur die departementshoof. Hierdie opleiding moet suksesvol voltooi wees tesame met bewyslewering van ‘n volledige portefeulje alvorens die graad toegeken sal word.
Modulekrediete 6.00
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Kontaktyd 1 besprekingsklas per week
Onderrigtaal Dubbelmedium
Akademiese organisasie Verbruikerswetenskap
Aanbiedingstydperk Jaar

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences